woensdag 4 december 2019

Dankwoord bij uitreiking Kokertoekenning

Op vrijdag 29 oktober werd ik, samen met zeven andere laureaten, vereerd met een Kokertoekenning van de Afrikaanse Taalraad. De uitreikingsplechtigheid vond plaats in Bellville, Zuid-Afrika. Omdat ik de bijeenkomst zelf niet kon bijwonen, heeft Wium van Zyl, emeritus-hoogleraar aan de Universiteit van Wes-Kaapland en de man die mij dertig jaar geleden voor het eerst met het Afrikaans liet kennismaken, de prijs namens mij in ontvangst genomen. Hieronder volgt mijn dankwoord, dat Wium bij die gelegenheid namens mij heeft voorgelezen.

"Dankie aan die Afrikaanse Taalraad vir hierdie eervolle onderskeiding. Dit is ’n groot voorreg om deur die Week van de Afrikaanse roman en Festival voor het Afrikaans met Afrikaanse skrywers en kunstenaars te mag werk, en om vir die Nederlandse en Vlaamse gehore die fenomenale talent te mag wys wat daar uit Suid-Afrika kom.

Ek wil dankie sê vir die Nederlandse, Vlaamse en Suid-Afrikaanse borge wat hierdie projekte moontlik maak. En ek wil veral dankie sê vir die skrywers en die kunstenaars. Hulle wys Afrikaans is nie net springlewend nie. Afrikaans kan saam sing en saam praat met die beste kunstenaars en skrywers op die internasionale verhoog. Hulle het ’n storie om te vertel, en die wêreld wil dit hoor.

Die taalverwantskap tussen Afrikaans en Nederlands bied besonderse kanse om mekaar te ontmoet, om by mekaar te leer en om saam iets nuuts te skep. Ek hoop om in die tweede helfte van 2020 weer ’n Festival voor het Afrikaans in Amsterdam te organiseer. Dit is belangrik dat dié platform behoue bly. Dit kan net gedoen word met almal se samewerking."


Klik hier voor een verslag van de bijeenkomst.